Daar was n slang in die grasreeds van die heel eerste dag
Eden was n droom
wat geval het uit n boom
Chorus:
Wie gaan die skuld dan dra
vir die dinge wat pla
Iemand sal die blaam moet kry,
want jy moet my bevry
van my verlede, in hierdie hede
Daar was n vlieg in die salf
en jou beker was half
En jy moes leer om te veg,
krummels gooi langs jou weg
Chorus
Praat:
As n adder jou beswadder
en sy skinder krap en hinder
moet jy net n snoek gaan vloek,
dan krap die hinder minder*
So word jy gestraf
tot in die derde geslag
En evolusie
bly die kondisie in die stryd
Chorus