Huis-Toe-Pad Testo

Testo Huis-Toe-Pad

die huis-toe-pad is die pad wat jy vatas jou siel verdor, maar jou oe bly nat
en jy loop, maar jy weet jy't die koers vergeet-
le die huis-toe-pad tussen hoop en weet
maar die huis-toe-pad is 'n donker pad
dis 'n opdraend-pad, dis 'n dronkaardspad
dis 'n rowerspad en 'n kronkelpad
want die huis-toe-pad is 'n kronkelpad
die huis-toe-pad is 'n ware pad
maar 'n nare en vol-gevare-pad
dis 'n sloop-maar-pad en 'n stroop-maar-pad
want die huis-toe-pad is 'n hoop-maar-pad
die huis-toe-pad is die pad wat jy vat
as jou siel verdor, maar jou oe bly nat
en jy loop, maar jy weet jy't die koers vergeet-
le die huis-toe-pad tussen hoop en weet
en die huis-toe-pad is 'n somber pad
dis 'n drink-en-'n-peins- en 'n wonder-pad
dis 'n sukkel en beur en 'n strompelpad
want die huis-toe-pad is 'n kronkelpad
die huis-toe-pad is 'n hartseer-pad
dis 'n enkelpad, dis 'n swart-lee-pad
dis 'n snags-aleen-deur-die-hoop-loop-pad
want die huis-toe-pad is 'n dood-loop-pad
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy