Gly Op Die Reenboog Testo

Testo Gly Op Die Reenboog

ons bly maar jonkkleiner as kinders
honger vir lag
vryer as vlinders
elkeen, elke uur, elke dag
tyd kan maar wag
grendel sy deure
bly gou eers terug
skud reg jou vere
elkeen, elke polslag, elke dag
gly op die reënboog ry op die wind
voer my jou liefde wat alles verslind
dra my oor die hgoogtes
ek bly maar n kind
elke uur, elke dag
ons lewe n droom
bly maar net kinders
tydloos gewag
denkend aan gisters
elkeen, elke uur, elke dag
bars gou jou droom
gooi oop jou deure
honger gewag
eindlose kere
elkeen, elke polslag, elke dag
gly op die reënboog ry op die wind
voer my jou liefde wat alles verslind
dra my oor die hoogtes
ek bly maar n kind
elke uur, elke dag (x3)
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy