Wonderlike Liefde Van 'n Ma Testo

Testo Wonderlike Liefde Van 'n Ma

Strelende hand haar sagte lagmaak nie saak hoe lank dit neem nie sy sal vir my wag
haar woord belowe sonder eed
sy is daar vir my dis al wat ek moet weet
sy kyk na my en ek vir haar
die geheime van my hart word woordeloos bewaar
vlenter ek naby of dan ver
sy hou altyd wag net soos die more ster
en hoe se 'n mens dan dankie liewe heer
en hoe se 'n mens van wysheid en van eer
daar is niks mooier met trots gedra
as die wonderlike liefde van 'n ma
al is ek groot die wereld wyd
weet ek haar gebede volg my tot in ewigheid
ek is gebonde sonder slot
maar koester hierdie vonnis met genot
sy kyk na my en ek vir haar
die geheime van my hart word woordeloos bewaar
vlenter naby of dan ver
sy hou altyd wag net soos die more ster
en hoe se 'n mens dan dankie liewe heer
en hoe se 'n mens van wysheid en van eer
daar is niks mooier met trots gedra
as die wonderlike liefde van 'n ma
strelende hand haar sagte lag
maak nie saak hoe lank dit neem nie
sy sal vir my wag
haar woord belowe sonder eed
sy is daar vir my dis al wat ek moet weet
daar is niks mooier met trots gedra
as die wonderlike liefde van 'n ma
as die wonderlike liefde van 'n ma
dankie ma
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy