Klonge Van Chavonnes Testo

Testo Klonge Van Chavonnes

By baas Boeta op Chavonnes het sy pa gewerkn Klein skraal mannetjie maar taai en sterk
n Man vir sy bottel n man vir sy kerk
By baas Boeta op Chavonnes het sy pa gewerk
Sewe snotneuskinders n gat in die sak
Die lewe maak jou lekker, die lewe gee jou kak
Daar was klippe om die huis, klippe op die dak
Sewe snotneuskinders, n gat in die sak
KOOR:
Die klonges, die klonges, die klonges van Chavonnes
Met woorde en grappe wat glad op die tong is
Die ding, daai ding, n sêding en n raar ding
Die lewe vir die klonge is n bitter soete wonder
Daar's n meisie op Goudini
Haar naam is Slang
Sy leer hom die dinge maar dit maak hom bang
Haar ma is vol trane, haar pa wil hom vang
Dis die meisie op Goudini, haar naam is Slang
KOOR (1 x)
Dis die Jo'burg se trein van die SAR
Ag hy donner hier verby want sy pad lê nog ver
Hier wil hy wegkom, die lewe wil hy hê
Dis daai Jo'burg se trein van die SAR
KOOR (2 x)
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy