Die Padda Wou Gaan Opsit Testo

Testo Die Padda Wou Gaan Opsit

die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei hahamdie padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei haham
die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei haham
marr n opsit kers kon hy nêrens kry
haham haham haham
hy vra toe n vuurvlieg om lig uit te huur haham
hy vra toe n vuurvlieg om lig uit te huur haham
hy vra toe n vuurvlieg om lig uit te huur haham
die vuurvlieg sê toe ja teen n sent n uur
haham haham haham
die twee loop toe af na die nooi se huis haham
die twee loop toe af na die nooi se huis haham
die twee loop toe af na die nooi se huis haham
die huis in die vlei van mejuffou muis
haham haham haham
toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen
toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen
toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen
het hy hierdie onstellende nuus verneem
haham haham haham
vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgeswys haham
vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgeswys haham
vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgeswys haham
hy sou moes opsit saam met padda en sy muis
haham haham haham
die padda het die vuurvleig maar huistoe gestuur haham
die padda het die vuurvleig maar huistoe gestuur haham
want n opsit lig teen n sent n uur
en n luistervink daarby is gans te duur
haham haham haham
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy