Boomtop In Die Herfs Testo

Testo Boomtop In Die Herfs

in die oggend se stilte het ek spoorloos verdwaalsoos die weerlig se blitse het jou stem my kom haal
soos die radio uitsaai as jy die stasie kan vind
het jou blydskap kom rondwaal in my agterplaas-wind
Koor:
sweef soos 'n boomtop in die herfs
jou liefde brand hoog soos 'n vlam van 'n kers
sweef soos 'n boomtop in die herfs
hoe ouer hoe kouer vers vir vers
soos 'n boomtop in die herfs
kom hang aan my mantel as jy styf vas kan hou
as jy uurwerk om kantel is my middernag blou
as die geel lig verduister van my dierbaarste maan
sal ek saam met jou drentel in jou wentelbaan
Koor
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy