Testo Bly By My Anneli Van Rooyen
jy wat kaalvoet grootgeword hetin n vreemde plek weg van my
jy wat seerlyf weggeloop het
na n wêreld naby my
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak
jy wat binnein gekneus is
en die seer wat jy saamdra in jou oë
jy wat stukkend en gebreek is
met hande uitgedroog en seer
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak
jy wat in ysig koue winter
onder n strooikaros moes slaap
jy wat toe seerlyf weggeloop het
na nêrens maar tog na my
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak