Straatkind

Alastair

"Loopstraat is 'n wegloopstraat, dis 'n blinkstraat, dit is sy straatmaar die koue brand diep in sy murg"
"Groenpunt is 'n nuwe punt, dis 'n ryk punt dit is sy punt"