Koba Testo

Testo Koba

Koba, jy lyk vir my verloremet jou hare so kort om jou ore
Jy is nou oud
en jou konsertina huil
as jy dink aan die dae van tevore
Goodbye, goodbye Koba, goodbye
Jou tone was maar altyd skeef en krom (so skeef en krom)
Maar die koffie is nou kits en jy koop dit in n blik
en jy roer dit met n teelepel om
Koba, dinge lyk maar sleg
Se my hokeom he tons so geveg
Want ou Sarie Marais se rokkie is nou kort
en sy is met n langhaar-vent hier weg
Koba, luister nou mooi
Iemand het n dobbelsteen gegooi
Die wiel het gedraai
'n Wind het gewaai
Die stof daarvan maak ons oe rooi
Koba, alles het verander
Niemand dra daardie kruisbande
Die osse is nou dood, die Mercedes Benz is groot
en die mense vlieg nou ver na ander lande
Goodbye, goodbye Koba, goodbye
Jou tone was maar altyd skeef en krom (so skeef en krom)
Maar die koffie is nou kits en jy koop dit in n blik
en jy roer dit met n teelepel om
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy