Ek Wonder Testo

Testo Ek Wonder

Ek wonder hoe dit voel om te weetdat as die wereld dood is,is daar
iemand steeds wat dink aan jou
En ek wonder hoe dit voel om te weet
dat as jy alleen is, is daar iemand steeds
wat deur riviere lawa sal swem om by jou te wees.
Kook:
As ons kon weet, hoe alles sou voel
Is daar dan steeds vir die lewe 'n doel
Sal dit nie kwaai wees om te weet
dat wanneer jy nêrens het om te gaan
Is daar iemand steeds, wat met ope arms
vir jou wag.
Koor
Ek dink dis nogal nice om te weet
dat wanneer die koue aan jou kou
Is daar iemand wat haar deur oophou
om jou warm te hou
Koor x3
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy